We’ve updated our Terms of Use to reflect our new entity name and address. You can review the changes here.
We’ve updated our Terms of Use. You can review the changes here.

die volgende keer

from dit wat oorgebly het by Kabaal klankbaan

/
  • Compact Disc (CD) + Digital Album

    Dit wat oorgebly het - Kabaal (klankbaan) se debuut vollengte album. In 'n deursigtige plastiek kassie met 'n oopvou-blaadjie met lirieke.
    Sluit 'n onmiddelik-aflaaibare weergawe van die album in.

    Includes unlimited streaming of dit wat oorgebly het via the free Bandcamp app, plus high-quality download in MP3, FLAC and more.
    ships out within 7 days
    edition of 300 
    Purchasable with gift card

      $10 USD or more 

     

lyrics

ek het haar gesien val
ek was te laat om te keer
ek het haar gesien opstaan en aanloop
maar dit sal anders wees die volgende keer

die volgende keer wil ek haar kan vang
ek wil haar oë toe sus al is sy bang
ek wil haar styf vashou en haar seer genees
ek wil haar laat weet sy hoef niks te vrees

ek het haar gesien val
ek was te laat om te keer
ek het haar gesien opstaan en aanloop
maar dit sal anders wees die volgende keer

die volgende keer wil ek haar kan vang
ek wil haar oë toe sus al is sy bang
ek wil haar styf vashou en haar seer genees
ek wil haar laat weet sy hoef niks te vrees

ek wil die donderstorms om haar stilmaak
ek wil die water van haar wang afvee
en as sy niks oorhet om voor te glimlag nie
wil ek vir haar 'n rede gee

ek het haar gesien val
ek was te laat om te keer
ek het haar gesien opstaan en aanloop
maar dit sal anders wees die volgende keer

credits

from dit wat oorgebly het, released October 2, 2012

license

all rights reserved

tags

about

Kabaal klankbaan Pretoria, South Africa

Kabaal klankbaan is Gauteng-based musician Floris Groenewald’s folk-rock music project. “It’s not a stage name,” says Floris, “but a band, of which I’m the only permanent member.” They play acoustic, alternative folk-rock, which varies from indie-pop songs, folky dystopian love songs, bluesy rock & roll, to songs about robots and video games. ... more

contact / help

Contact Kabaal klankbaan

Streaming and
Download help

Shipping and returns

Redeem code

Report this track or account

If you like Kabaal klankbaan, you may also like: