We’ve updated our Terms of Use to reflect our new entity name and address. You can review the changes here.
We’ve updated our Terms of Use. You can review the changes here.
/
  • Compact Disc (CD) + Digital Album

    Dit wat oorgebly het - Kabaal (klankbaan) se debuut vollengte album. In 'n deursigtige plastiek kassie met 'n oopvou-blaadjie met lirieke.
    Sluit 'n onmiddelik-aflaaibare weergawe van die album in.

    Includes unlimited streaming of dit wat oorgebly het via the free Bandcamp app, plus high-quality download in MP3, FLAC and more.
    ships out within 7 days
    edition of 300 
    Purchasable with gift card

      $10 USD or more 

     

about

van Kabaal (klankbaan) se debuut vollengte album, Dit wat oorgebly het

lyrics

staar na jou lag-oë is nie meer genoeg nie
jou asemhaling ken ek al te goed
slegs die draaie van jou skoene op die sitkamer-dansvloer
is deesdae te min om my jou-lus te voed

drink aan jou drome maak my nie meer dronk nie
jou hand moes my arm verleng
dalk is daar langer lere te klim,
beter pryse te wen

draai my wanneer ons in die kollig dans
skree hard op my wanneer jy omgee
toor met my sonder om die toertjie te verduidelik
verdrink my met selfmoord in die see

drink aan jou drome maak my nie meer dronk nie
jou hand moes my arm verleng
dalk is daar langer lere te klim,
beter pryse te wen

wanneer gaan jy my laat skree
sonder om my met 'n rumoer te kul?
gaan ons laaste afskeid dalk
my laaste leemte vul?

jy word die vyand, maar wees eers 'n vriend
dis mos nie die einde wat tel
vergeet die klein goedjies wat alledaags pla
dis nie die trane wat ons sal oorvertel

drink aan jou drome maak my nie meer dronk nie
jou hand moes my arm verleng
dalk is daar langer lere te klim,
beter pryse te wen

credits

from dit wat oorgebly het, track released March 10, 2013
opgevoer deur:
Floris Groenewald: akoestiese kitaar, stem, en verwerking
Nico Benade: baskitaar, programering, klawerbord, elektriese kitaar, en verwerking

opgeneem by Exclamation Studio - 074 507 9778 deur Nico Benade
gemeng en gemeester deur Bradley Cooper (082 954 1510) by Exclamation Studio

license

all rights reserved

tags

about

Kabaal klankbaan Pretoria, South Africa

Kabaal klankbaan is Gauteng-based musician Floris Groenewald’s folk-rock music project. “It’s not a stage name,” says Floris, “but a band, of which I’m the only permanent member.” They play acoustic, alternative folk-rock, which varies from indie-pop songs, folky dystopian love songs, bluesy rock & roll, to songs about robots and video games. ... more

contact / help

Contact Kabaal klankbaan

Streaming and
Download help

Shipping and returns

Redeem code

Report this track or account

If you like Kabaal klankbaan, you may also like: