We’ve updated our Terms of Use to reflect our new entity name and address. You can review the changes here.
We’ve updated our Terms of Use. You can review the changes here.

verlief op 'n ondier

from dit wat oorgebly het by Kabaal klankbaan

/
  • Compact Disc (CD) + Digital Album

    Dit wat oorgebly het - Kabaal (klankbaan) se debuut vollengte album. In 'n deursigtige plastiek kassie met 'n oopvou-blaadjie met lirieke.
    Sluit 'n onmiddelik-aflaaibare weergawe van die album in.

    Includes unlimited streaming of dit wat oorgebly het via the free Bandcamp app, plus high-quality download in MP3, FLAC and more.
    ships out within 7 days
    edition of 300 
    Purchasable with gift card

      $10 USD or more 

     

lyrics

vleg die wolke in 'n armband
op my skouer mis ek die hand
van 'n volgeling die duister in
die infantrie van toewyding

ek is verlief op 'n ondier
ek is verslaaf aan 'n onding
ek wil nie die woorde teëkom nie,
wat regverdigheid wil bring

more steel ek jou blaassoen terug
en pluk vir jou die aarde se laaste vrug
'n ongewensde vraagteken
lei na onverwagte berekening

ek is verlief op 'n ondier
ek is verslaaf aan 'n onding
ek wil nie die woorde teëkom nie,
wat regverdigheid wil bring

die uitspreek van ons woorde,
soos 'n waarword-towerwoord
gee dalk 'n nimmerland-kaartjie
of pleeg dalk towenaar-moord

ek is verlief op 'n ondier
ek is verslaaf aan 'n onding
ek wil nie die woorde teëkom nie,
wat regverdigheid wil bring
my drome het ek nie verdien nie,
en ek kan dit ook nie koop
al kans om daaraan te kan ruik,
is 'n half-dink droomland-hoop

credits

from dit wat oorgebly het, released October 2, 2012

license

all rights reserved

tags

about

Kabaal klankbaan Pretoria, South Africa

Kabaal klankbaan is Gauteng-based musician Floris Groenewald’s folk-rock music project. “It’s not a stage name,” says Floris, “but a band, of which I’m the only permanent member.” They play acoustic, alternative folk-rock, which varies from indie-pop songs, folky dystopian love songs, bluesy rock & roll, to songs about robots and video games. ... more

contact / help

Contact Kabaal klankbaan

Streaming and
Download help

Shipping and returns

Redeem code

Report this track or account

If you like Kabaal klankbaan, you may also like: