We’ve updated our Terms of Use to reflect our new entity name and address. You can review the changes here.
We’ve updated our Terms of Use. You can review the changes here.
/

lyrics

Ek het my hele lewe lank
nog groot gedroom
Maar sedert ek jou ontmoet het
verloor ek stoom

Wilde dromers verwag nooit om te ontwaak
My wildste drome sou nooit aan hierdie werklilkheid kon raak

My hartklop is 'n paradoks
van 'n gevaarlike soort
Wat pomp hier binne my
as my bloed reeds aan jou behoort

My hartklop is 'n raaisel
wat ek graag wil oplos
Is daar nog lewe hier binne my
of het die droom my gekos?

Wilde dromers verwag nooit om te ontwaak
My wildste drome sou nooit aan hierdie werklilkheid kon raak

My hartklop is 'n paradoks
van 'n gevaarlike soort
Wat pomp hier binne my
as my bloed reeds aan jou behoort

My hartklop is 'n raaisel
wat ek graag wil oplos
Is daar nog lewe hier binne my
of het die droom my gekos?

My hartklop is 'n vasvrae
waarvan ek die antwoorde nie ken
Niks om te verloor
en niks om te wen

Wilde dromers verwag nooit om te ontwaak
My wildste drome sou nooit aan hierdie werklilkheid kon raak

Ek het my hele lewe lank
nog groot gedroom
Maar sedert ek jou ontmoet het
verloor ek vinnig stoom

credits

from Ek en jy (is lank reeds verby), released November 12, 2021

license

all rights reserved

tags

about

Kabaal klankbaan Pretoria, South Africa

Kabaal klankbaan is Gauteng-based musician Floris Groenewald’s folk-rock music project. “It’s not a stage name,” says Floris, “but a band, of which I’m the only permanent member.” They play acoustic, alternative folk-rock, which varies from indie-pop songs, folky dystopian love songs, bluesy rock & roll, to songs about robots and video games. ... more

contact / help

Contact Kabaal klankbaan

Streaming and
Download help

Shipping and returns

Redeem code

Report this track or account

If you like Kabaal klankbaan, you may also like: