We’ve updated our Terms of Use to reflect our new entity name and address. You can review the changes here.
We’ve updated our Terms of Use. You can review the changes here.

hierdie liedjie gaan waarskynlik oor die liefde, maar ek sal nie weet nie

from dit wat oorgebly het by Kabaal klankbaan

/
  • Compact Disc (CD) + Digital Album

    Dit wat oorgebly het - Kabaal (klankbaan) se debuut vollengte album. In 'n deursigtige plastiek kassie met 'n oopvou-blaadjie met lirieke.
    Sluit 'n onmiddelik-aflaaibare weergawe van die album in.

    Includes unlimited streaming of dit wat oorgebly het via the free Bandcamp app, plus high-quality download in MP3, FLAC and more.
    ships out within 7 days
    edition of 300 
    Purchasable with gift card

      $10 USD or more 

     

lyrics

as daar wolwe is wat dalk vir jou wou grom
of selfs hondjies wat speels hul tande wil wys
wil ek daar wees om met 'n omhelsing 'n muur om jou te bou
en jou so veilig van die roofdiere te hou

ek wil die vyande uit jou drome hou
ek wil die monsters verslaan
ek wil 'n wakende oog oor jou slaap hou
sodat jy weer veilig op kan staan

as die vloede kom en als wat aan jou behoort wegspoel
of as jy 'n traan of twee oor jou wang voel
wil ek daar wees al kan ek niks vir jou teruggee
al is ek net iemand op wie jy daaroor kan skree

ek wil die vyande uit jou drome hou
ek wil die monsters verslaan
ek wil 'n wakende oog oor jou slaap hou
sodat jy weer veilig op kan staan

as ek nie daar is nie wil ek hê jy moet iemand kry
wat jou veilig kan hou en gelukkiger maak
as jy vir my

ek wil die vyande uit jou drome hou
ek wil die monsters verslaan
ek wil 'n wakende oog oor jou slaap hou
sodat jy weer veilig op kan staan

credits

from dit wat oorgebly het, released October 2, 2012

license

all rights reserved

tags

about

Kabaal klankbaan Pretoria, South Africa

Kabaal klankbaan is Gauteng-based musician Floris Groenewald’s folk-rock music project. “It’s not a stage name,” says Floris, “but a band, of which I’m the only permanent member.” They play acoustic, alternative folk-rock, which varies from indie-pop songs, folky dystopian love songs, bluesy rock & roll, to songs about robots and video games. ... more

contact / help

Contact Kabaal klankbaan

Streaming and
Download help

Shipping and returns

Redeem code

Report this track or account

If you like Kabaal klankbaan, you may also like: