Jannie Totsiens

from Hunted Women by Kabaal klankbaan

/

lyrics

My hart het regtig doodgegaan
My siel het dalk gevrek
Die warmte, die liefde,
het stadig uitgelek

Ek en jy is lank reeds verby
Ek besef dit net nou eers
Ek en jy is lank reeds verby
Ek besef dit net nou eers

My hart klop deesdae sagter
Ek twyfel soms aan sy bestaan
Ek het weggeraak; heeltemal verdwaal
deur nêrens heen te gaan

Ek en jy is lank reeds verby
Ek besef dit net nou eers
Ek en jy is lank reeds verby
Ek besef dit net nou eers

Die hersenskimme spook by my
Die spoke toor by my
en vertel my van die sondes wat jy pleeg
Ek kies gereeld die hasepad
Ek vlug gereeld te ver
Hierdie kop, sonder jou, is dolleeg

Ek en jy is lank reeds verby
Ek besef dit net nou eers
Ek en jy is lank reeds verby
Ek besef dit net nou eers

Ek en jy is lank reeds verby
Ek besef dit net nou eers
Ek en jy is lank reeds verby
Ek besef dit net nou eers



Ek en jy is lank reeds verby
Ek besef dit net nou eers
Ek en jy is lank reeds verby
Ek besef dit net nou eers
Ek en jy is lank reeds verby

credits

from Hunted Women, released November 12, 2021

license

all rights reserved

tags

about

Kabaal klankbaan Pretoria, South Africa

Kabaal klankbaan is Gauteng-based musician Floris Groenewald’s folk-rock music project. “It’s not a stage name,” says Floris, “but a band, of which I’m the only permanent member.” They play acoustic, alternative folk-rock, which varies from indie-pop songs, folky dystopian love songs, bluesy rock & roll, to songs about robots and video games. ... more

contact / help

Contact Kabaal klankbaan

Streaming and
Download help

Shipping and returns

Redeem code

Report this track or account

If you like Kabaal klankbaan, you may also like: