We’ve updated our Terms of Use to reflect our new entity name and address. You can review the changes here.
We’ve updated our Terms of Use. You can review the changes here.
/

lyrics

Meisiekind,
Ons is nie vir mekaar gemaak nie
Meisiekind,
Ware liefde maak nie saak nie

Ek weet jy sal alles beter laat voel
Want dis wat jy doen
Kom nou net terug
Al sal ons nooit kan versoen – ek het jou hier nodig

Meisiekind,
Wat jy doen sal ek nooit verstaan nie
Daar's party goed
wat apart werk, maar nie saam nie

Ek weet jy sal alles beter laat voel
Want dis wat jy doen
Kom nou net terug
Al sal ons nooit kan versoen – ek het jou hier nodig

Soms moet mens besluite maak
en goeie dinge verloor
dis waarom ek jou nou vaarwel sing
en hierdie ding moet versmoor

Meisiekind,
Ons is nie vir mekaar gemaak nie
Meisiekind,
ware liefde maak nie saak nie

Ek weet jy sal alles beter laat voel
want dis wat jy doen
Bly nou net weg
Ons sal nooit kan versoen...

Ek het jou hier nodig

credits

from Ek en jy (is lank reeds verby), released November 12, 2021

license

all rights reserved

tags

about

Kabaal klankbaan Pretoria, South Africa

Kabaal klankbaan is Gauteng-based musician Floris Groenewald’s folk-rock music project. “It’s not a stage name,” says Floris, “but a band, of which I’m the only permanent member.” They play acoustic, alternative folk-rock, which varies from indie-pop songs, folky dystopian love songs, bluesy rock & roll, to songs about robots and video games. ... more

contact / help

Contact Kabaal klankbaan

Streaming and
Download help

Shipping and returns

Redeem code

Report this track or account

If you like Kabaal klankbaan, you may also like: