We’ve updated our Terms of Use to reflect our new entity name and address. You can review the changes here.
We’ve updated our Terms of Use. You can review the changes here.
/
  • Compact Disc (CD) + Digital Album

    Dit wat oorgebly het - Kabaal (klankbaan) se debuut vollengte album. In 'n deursigtige plastiek kassie met 'n oopvou-blaadjie met lirieke.
    Sluit 'n onmiddelik-aflaaibare weergawe van die album in.

    Includes unlimited streaming of dit wat oorgebly het via the free Bandcamp app, plus high-quality download in MP3, FLAC and more.
    ships out within 7 days
    edition of 300 
    Purchasable with gift card

      $10 USD or more 

     

lyrics

hoe spel mens nouweer "ek mis jou"?
rym dit met "verlief"?
hoe skryf 'n mens nouweer 'n liefdesbrief?

die duister in my kop (kan ek dit ylhoofdigheid noem?)
maak dat my verlange die hele wêreld verbloem

is hierdie nou oorreageer?
is my drome nou in beheer?
ek sweer jy kan met my toor
ek kan nie sien, proe, voel, of hoor nie

in 'n vroegoggend mis-wolk sien ek deur druppels dou
waarom hierdie weer almal herinner aan jou

is hierdie nou oorreageer?
is my drome nou in beheer?
ek sweer jy kan met my toor
ek kan nie sien, proe, voel, of hoor nie

hoe voel verlange nouweer?
is dit die een met die hartseer?
of dink ek aan die liefde?

dink ek aan die dringende inasem? die ewige vraag?
die sterre op aarde? die vlinder in my maag?
die dans sonder ritme? die blinde hartstog? die eindelose

beskrywing?

is hierdie nou oorreageer?
is my drome nou in beheer?
ek sweer jy kan met my toor
ek kan nie sien, proe, voel, of hoor nie

hoe spel mens nouweer "ek mis jou?"
rym dit met "verlief"?

credits

from dit wat oorgebly het, released October 2, 2012

license

all rights reserved

tags

about

Kabaal klankbaan Pretoria, South Africa

Kabaal klankbaan is Gauteng-based musician Floris Groenewald’s folk-rock music project. “It’s not a stage name,” says Floris, “but a band, of which I’m the only permanent member.” They play acoustic, alternative folk-rock, which varies from indie-pop songs, folky dystopian love songs, bluesy rock & roll, to songs about robots and video games. ... more

contact / help

Contact Kabaal klankbaan

Streaming and
Download help

Shipping and returns

Redeem code

Report this track or account

If you like Kabaal klankbaan, you may also like: